loot.co.za or
Welcome
BOOKS
DVD
Games
Music
 
   Search Advanced search
Nuwe Drome Vir Nuwe Werklikhede - Geloofsgemeenskappe in Pas Met 'n Postmoderne Wereld (Afrikaans)
Nelus Niemandt
Paperback, Lux Verbi BM, June 2007
ISBN: 9780796306326 / 079630632X
Loot price: R100.00 R84.00 - save 16%
Eligible for free postal delivery on orders over R200

Show more details for this product
Usually dispatched within 4 days - 1½ weeks. Add to trolley

Die titel beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat gelowiges in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Here in 'n tyd soos hierdie soek - mense wat nie kerk-kerk speel nie, maar werklik kerk is, soos die vroee kerk was.